‘n Namiddag van Praise & Worship by die 1Hartklop Gospel Fees 2025 op Moorreesburg
Bring jou kampstoel en piekniekkombers en geniet die opelugfees met Ruan Josh en Jo Black op die verhoog.
Daar sal ook stalletjies wees waar jy iets te eet of te drinke kan bekom.
Kaartjies by https://www.quicket.co.za/events/293880-1hartklop-gospelfees-2025/