Die 2de ronde in Boland Rugby se klubligas word Saterdag beslis.
Die kragmetings in Swartlandstreek van die Grootuitdaag (tuisspanne eerste) is:
Villagers Wittewater teen Abbotsdale;
Mamre teen Wesbank;
Riebeek United teen Darling;
Saron teen Porterville;
Never Despair teen Good Hopes en
Voorberg teen Moorreesburg.