Die Hoërskool Swartland bied ‘n “Night Run”-geleentheid aan by die Freek Stander-Sportkompleks. Die kaartjies kos R20 en is beskikbaar by die skool se ontvang of by die hek.
Die eerste 180 persone wat die roete van 5km voltooi, ontvang ‘n medalje! Daar is ook geskenkpakkies vir die eerste 70 inskrywings.
Ook kosstalletjies.
Wegspringtyd is 18:00 by die A-rugbyveld. en die aand eindig om 22:00
Navrae: 022 482 1469