- This event has passed.
Swartland Street Market with Danny & Dee
November 9, 2019 @ 10:00 am - 2:00 pm
Danny & Dee maak weer musiek by die maandelikse VARS MARK.
Organiese produkte, ontbyt, middagete, Swartland drankies en vele meer.
“Kom kuier heerlike saam en onthou om die hele familie saam te bring”

