Die Swartland Straatmark bied aan Joshua na die Reën
18H00 Saterdag 19 Oktober om 18:00.
Die kaartjies beloop R150 per persoon.
Besprekings by 082 758 3598 of epos info@billandco.org.za
Bring ‘n kombers saam om op die gras te sit en kom geniet die vertoning met die hele familie.