- This event has passed.
Malmesbury Lions Potjiekos by Swartland Kelder
October 19, 2019 @ 9:00 am - 3:00 pm
Die Malmesbury Lionsklub hou Saterdag 19 Oktober ‘n potjiekoskompetisie in samewerking met die Swartland Wynkelder.
Toegang vir die dag by die kelder wat om 09:00 begin, is gratis en inskrywings beloop R300 per deelnemende span van 4 lede. Daar sal stalletjies en musiekoptredes wees en vanaf 10:00 is die kelder se wyne ook beskikbaar.
Die beoordeling vind om 13:00 plaas.
Vir meer inligting, skakel M4 Events se kantoor by 022 487 2000.

