- This event has passed.
Remembering Malmesbury
November 12, 2019 @ 7:30 pm
Die Malmesbury Museum bied aan: Remembering Malmesbury met historikus/fotograaf en erfeniskenner Chris Murphy
‘n Kykie na die dorp van gister om 19:00 vir 19:30
Kaartjies @R80 sluit ‘n glas wyn en ligte ete in
Kontak Kathy op (022) 482 2332.

