Latest Past Events

Kobus Moolman reads from Fall Risk

Hoofstraat Conceptual -33.38201778717374, 18.901285400798432

The award-winning poet and lecturer Kobus Moolman will read from his latest volume of poetry, Fall Risk. Published by Uhlanga.

kykNET Buite-ekspo

Môreson Plaas -33.52655458653136, 18.65446047224496

Dié gewilde naweek-ekspo oor 3 dae bied 'n groot verskeidenheid uitstallings - van die heel nuutste in buitelewe-toerusting en kampvoertuie

Isabella Niehaus gesels op Darling

Ormonde -33.38129856506046, 18.373448737081073

Die bekende en bekroonde sjef, entrepreneur, kookboekskrywer en stilis Isabella Niehaus gesels oor haar nuutste kookboek saam met Louis Jansen