SM stel bemarkingsvideo vry
As deel van sy bemarkingstrategie het die Swartland Munisipaliteit vandeesweek ‘n video oor die Swartland se unieke prag en karakter vrygestel.

Die video is ook in kleiner fokus-videos verdeel vir meer spesifieke gebruik.
Kyk die vollengte video asook die vier korter video’s by hierdie skakel: https://bit.ly/2qvs3hF

Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf 
Foto: Verskaf









