Albu kry motor ná Afrika-reis

dié courant het in 2017 berig oor Julia Albu wat op 80 in haar Toyota Conquest, Tracey (wat 20 jaar oud was), afgesit het op haar tog oor Afrika.


Sy het intussen ‘n boek oor dié reis vrygestel en het pas op Malmesbury ‘n splinternuwe motor van Toyota ontvang.

Octogenarian Julia Albu – who at the age of 80 together with her trusted 20-year-old Toyota Conquest named Tracy, took…

Posted by Malmesbury Toyota on Thursday, 24 October 2019

Leave a Reply

error: Content is protected !!