LatestSportsUncategorized

Dyason Wesbank se Top-Sportman

Op die Wesbank Rugbyklub se prysuitdeling is Gershwin Dyason as die Sportman van die Jaar aangewys.

Die klub se Speler van die Jaar vir 2019 is Denvor Cloete. Dyason is ook as Senior Speler van die Jaar aangewys.

Wesbank se Jaarvergadering vind op 14 November in Wesbank Sekondêr se skoolsaal plaas.

Die toekennings vir 2019 is:

SPORTMAN VAN DIE JAAR
Gershwin Dyason

SPELER VAN DIE JAAR
Denvor Cloete

MEES TOEGEWYDE SPELER
Frederico Engelbrecht

A-SPAN VOORSPELER VAN DIE JAAR
Dylan Beukes

A-SPAN BESTE AGTERSPELER
Bevan Abrahams

A-SPAN VEELSYDIGESPELER
Daantjie Peters

B-SPANVOORSPELER VAN DIE JAAR
Anthony Hendricks

B-SPAN BESTE AGTERSPELER
Peter John Geduld

B-SPAN VEELSYDIGE SPELER
Dilon Sono

C-SPAN VOORSPELER VAN DIE JAAR
Hilton Henkeman

C-SPAN BESTE AGTERSPELER
Conwill Sofat

C-SPAN VEELSYDIGE SPELER
Rowan Olivier

SEWES-SPELER VAN DIE JAAR
Bevan Abrahams

JONG SPELER VAN DIE JAAR
Heziron Van Staden

SENIOR SPELER VAN DIE JAAR
Gershwin Dyason

MEESTE DRIEË
Reduaan April

MEESTE PUNTE
Christiaan Myburgh

SPELER MET DIE MEESTE VORDERING
Ronaldo Roems

Leave a Reply

error: Content is protected !!