Riebeek-Kasteel se strate omskep in Mardi Gras-fees

Die maandelikse First Fridays op Riebeek-Kasteel het vanaand opnuut ‘n feestelike atmosfeer in die dorp se sakegebied geskep met ‘n optog en Mardi Gras-tema.

Inwoners het met spesiale vlotte en kostuums aan die byeenkoms deelgeneem met toeskouers wat in die verrigtinge gedeel het.

Hier is ‘n blik op dié First Friday-feestelikheid.

Leave a Reply

error: Content is protected !!