EntertainmentLatest

HSS Kultuursentrum vertoon fotografie en dans

image_pdfimage_print

Die kollig het Vrydagaand op die fotografie-akademie en dansskool by die Hoërskool Swartland se kultuursentrum geval.

Die kultuursentrum, wat verskeie komponente en genres van kuns en kultuur vir skoliere en die gemeenskap aanbied, staan onder leiding van Myrtle Kreuiter.

The Light Art Academy het ‘n mini-uitstalling gehou. Dit saamgeval met die Ingrid Beets School of Dance se Power of Dance-aand in die skoolsaal.

Leave a Reply

error: Content is protected !!