Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Jannie Moolman en Kevin Leo saam by Perron

October 25, 2019 @ 8:00 pm

DUET: Jannie Moolman en Kevin Leo span kragte saam en bekoor hulle uitgelese gehoor met ‘n mengelmoes van groot gunstelinge uit ‘n verskeidenheid genres.

Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n majestieuse ervaring, ongehoord in Suid-Afrika op die maat van bekende melodië.

Geen persoon sal onaangeraak uit hierdie vertoning stap nie.

Die vertoning op 25 Oktober by Evita se Perron op Darling begin om 20:00.

Kaartjies beloop R150 per persoon.

Skakel 022 492 2831 om te bespreek

Details

Date:
October 25, 2019
Time:
8:00 pm
Event Category:
error: Content is protected !!