Agri/BusinessNews

Malmesbury Sakekamer maak diensfinaliste bekend

image_pdfimage_print

Die Malmesbury Sakekamer het pas die finaliste vir hul jaarlikse diensverskafferkompetisie bekendgemaak.
Daar is vier kategorieë vir besighede en individue terwyl Agri Malmesbury ‘n verdere landboukategorie behartig waar die wenners saam met dié van die Sakekamer aangewys sal word.

Laasgenoemde kategorie is reeds afgehandel.
Vir die Sakekamer se kompetisie is besighede in drie groottes verdeel.


Hier is die vyf finaliste in elke afdeling (Die wenners van elke afdeling wat die meeste stemme gekry het in die aanlynstemming, sal op 21 Oktober in die Malmesbury Stadsaal aangewys word.):
INDIVIDUE:
Abdurahgmaan Allie, Manie’s Takeaways 
Jeanne Steyn, Swartland Dojo
Johann Beukes, Cherry Lane
Tayla Erentze, Ella Bella Beauty Salon
Werner Rautenbach, WR Motors

KLEIN BESIGHEDE
Die Kookwaterwinkel
Koffie
Manie’s Halaal Take Aways
Swartland Apteek
W.R. Motors

MEDIUM BESIGHEDE
Bergzicht Dierehospitaal
Flynet / Cornergate
Geard Apteek
Sabino Canyon Spur
The Courier Guy Malmesbury

GROOT BESIGHEDE
Build It Malmesbury
Kaap Agri
Malmesbury Fisheries
Malmesbury Superspar
RSAM

Leave a Reply

error: Content is protected !!