• Groote Post Country Run en Mark

    Groote Post bied Sondag 27 Oktober saam met die maandelikse kontreimark weer 'n Country Run aan. Gemik op die hele

  • HSS Night Run /5km Pretloop

    Die Hoërskool Swartland bied 'n "Night Run"-geleentheid aan by die Freek Stander-Sportkompleks. Die kaartjies kos R20 en is beskikbaar by

  • Moorreesburg Sixes-toernooi

    30 November - Gene Louw Sportgronde!! Tonne pret en plesier!! Opening deur SM Burgemeester, Tijmen van Essen, en Moorreesburg se

  • Hoërskool Piketberg se Zebrafees

    Hoërskool Piketberg se Zebrafees vind plaas op 14 en 15 Maart. Sport, Vermaak vir oud & jonk, Stalletjies, Kuiertent. Meer

  • Klubrugby – Boland Grootuitdaag

    Die 2de ronde in Boland Rugby se klubligas word Saterdag beslis. Die kragmetings in Swartlandstreek van die Grootuitdaag (tuisspanne eerste)